A­vo­ka­do­pa­tee met pis­ta­sie-duk­kah

Weg! Platteland - - Dis Heerlike Lente! -

Ge­noeg vir 4 Be­rei­dings­tyd 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 10 mi­nu­te

Jy be­no­dig

VIR DIE PA­TEE

• 2-3 ryp a­vo­ka­do’s, ge­skil en in blok­kies ge­sny

• 1 kop­pie (250 ml) kar­ring­melk of suur­room

• 1 groen brand­ris­sie, pit­jies uit­ge­skraap

en fyn­ge­kap

• sap van ½ suur­le­moen

• 20 g vars kol­jan­der­bla­re, ge­kap

• 200 g bruin­sui­ker

• 2 tee­le­pels (10 ml) o­lyf­o­lie om voor te sit

• warm suur­deeg­brood om voor te sit

VIR DIE DUK­KAH

• 70 g pis­ta­sie­neu­te, uit­ge­dop

• 1½ tee­le­pels (7,5 ml) heel ko­myn­saad, ge­roos­ter

• ¾ tee­le­pel (3,75 ml) heel vin­kel­saad, ge­roos­ter

• 1 tee­le­pel (5 ml) se­sam­saad

Só maak jy

Maak die pa­tee Meng al die be­stand­de­le vir die pa­tee (be­hal­we die o­lie en brood) in ’n voed­sel­ver­wer­ker en pols dit tot glad. Sit dit voor in ’n bak­kie met die o­lyf­o­lie bo-oor. Maak die duk­kah Sit al die be­stand­de­le in ’n voed­sel­ver­wer­ker en pols dit tot goed ge­meng. Sit dit voor in ’n bak­kie met die a­vo­ka­do­pa­tee en suur­deeg­brood. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.