Buf­fel­smoz­za­rel­la met vrug­te

Weg! Platteland - - Dis Heerlike Lente! -

Ge­noeg vir 4 Be­rei­dings­tyd 5 mi­nu­te

Jy be­no­dig

• 2 bol­le buf­fel­smoz­za­rel­la (of buf­fel­styl

moz­za­rel­la), in kwar­te ge­skeur

• 6 vars vye, mid­del­deur ge­sny

• 1 bak­kie blou­bes­sies

• 2 lem­me­tjies, in kwar­te ge­sny

• 1 bos­sie ment, bla­re ge­skeur

• 150 ml heu­ning

• 40 ml wit bal­se­miek­a­syn

• a­man­del­bis­cot­ti om voor te sit

• strooi­wyn of spe­si­a­le laat­oes om voor te sit

Só maak jy

Rang­skik die moz­za­rel­la, vye, bes­sies en lem­me­tjie­kwar­te op ’n op­dien­bord. Sprin­kel ment oor en drup die heu­ning en wit bal­se­miek­a­syn oor. Sit dit voor met a­man­del­bis­cot­ti en goeie strooi­wyn of spe­si­a­le laat­oes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.