An­ton Land­man

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

(regs op die fo­to) het in 1985 van S­teyt­ler­vil­le af Wil­low­mo­re toe ge­trek en in 2000 De Ou­de Ap­teek-an­tiek­win­kel be­gin, ’n al­ge­me­ne

han­de­laar waar jy ook o­re­gon­den­meu­bels kan koop wat sy skoon­seun Ja­c­ques Jonck maak en re­stou­reer. Die win­kel was die dorp se eer­ste ap­teek, en vol­gens An­ton het Suid-a­fri­ka se eer­ste vrou­li­ke ap­te­ker, ’n mev. S­choltz, hier ge­werk. Van­dag maak An­ton nie net men­se ge­sond met sy wye reeks bos­sie- en krui­e­me­di­sy­ne nie, maar hy doen ook se­dert 2002 ge­loofs­ge­ne­sing. “Siek­tes is all in the

mind, jy weet…”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.