Weg! Platteland

El-anne Smith

-

is Pepi van der Merwe se dogter en aan die stuur van sake by The Willow, waar sy soggens self ontbyt voorsit. Haar twee jong kinders, Annabelle en Douglas, gaan skool in die

Baviaanshu­lpsentrum, ’n private skooltjie met 5 onderwyser­s en 25 leerlinge. Hulle gaan tot by gr. 7 en gebruik die Impak-tuisonderr­igprogram.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa