My hui­sie by die see...

Weg! Platteland - - News -

An­na­ma­rie Vi­viers ver­tel hoe jy uit Jo­han­nes­burg op P­rin­gle­baai bou

af­val­le vir R85. Van Woens­dag af al saag hul­le vleis op, maak wors, weeg al­les, ver­pak al­les… hier­die men­se was Don­der­dag­aand vód­de.”

Knap ná 09:00 sê ds. Chris­toff Koch uit­ein­de­lik a­men. Die groot wit doe­ke wat die vleis­ta­fels be­dek het, word se­re­mo­ni­eel af­ge­pluk. Die men­se kóóp. In die ag­ter­mid­dag word die geld getel: R255 000. Al­les is ver­by. Dit was ’n mooi jaar. Tot vol­gen­de jaar vroeg Sep­tem­ber.

• Die Groot­drift-ba­saar word in 2016 op 3 Sep­tem­ber ge­hou. Vir meer in­lig­ting bel 027 219 1027.

Dié im­promp­tu-boe­re­or­kes – Jo­hané van der Colff (7), haar pa, Jo­han­nes (regs), Lou­is B­rink (links) van Bit­ter­fon­tein op kon­ser­ti­na en dié se seun Eg­bert (nie op die foto nie) – het grap­pen­der­wys ge­sê hul­le oe­fen so­lank vir vol­gen­de jaar.

Die ba­saar­poe­ding- en pan­ne­koek­ta­fel is in­ge­rig on­der ska­du­net. Hier het baie ba­saar­gan­gers ook uit­ge­span met hul­le braai­vleis en stoom op­ge­bou vir die vei­ling.

Zen­tia Swart (bo) en T­hel­ma A­fri­ka het die ma­len­de mas­sa vleis­e­ters groot­oog dop­ge­hou.

Ná al die spys en (al­ko­hol­vrye) drank is dit tyd vir die vei­ling. Hier­voor skenk die boe­re bees­te, ska­pe en van­jaar selfs ’n ba­ba-skaap­hond, “wat baie ge­hoor­saam sal wees, want hy is mos ’n kerk­hond”.

In die ag­ter­grond kron­kel die Van­rhyns­pas na Nieu­woudt­vil­le van waar jy ’n man­ji­fie­ke uit­sig oor die droë vlak­tes het.

Die ry na die skot­tels ge­braai­de vleis en wors word al hoe lan­ger...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.