Pas­ta­kur­sus

Plat­te­land se pas­ta-en-per­ma­kul­tuur-werk­ses­sies by Pi­car­di Pla­ce bui­te Raw­son­vil­le was ’n diep p­le­sie­ri­ge af­fê­re.

Weg! Platteland - - News -

Plat­te­land se le­sers kook (én kui­er!) soos waf­fer­se I­ta­li­a­ners

Ons het dit al­tyd ver­moed, maar nou wéét ons: Plat­te­land se le­sers is lék­ker men­se. En hul­le ís so lek­ker, want hul­le ge­sels so lek­ker. Eet so lek­ker. Lag so lek­ker. Hul­le is ook al­ler­mins die ti­pe wat skrik vir meel en ei­ers, koek­rol­lers óf knie­werk wat jou skou­ers en bo­arms vir jou be­werk soos geen gim­na­si­um kan doen nie.

Ja­co Brand, die ei­e­naar van Pi­car­di Pla­ce, is ’n voor­vat­ter in die tuin én die kom­buis, en het le­sers op 17 Ok­to­ber en 14 No­vem­ber* rond­ge­wys in sy per­ma­kul­tuur­tuin en toe die fy­ner kun­sies ge­leer om met Eu­re­ka Mills se steen­ge­ maal­de meel vars pas­ta (son­der die hulp van ’n pas­ta­rol­ma­sjien) en klas­sie­ke I­ta­li­aan­se bo­log­ne­se­sous te maak.

Wil­lie S­tof­berg van Du Toits­kloof­wy­ne het ons aan dié kel­der se be­kroon­de wy­ne be­kend ge­stel en al­mal met ’n paar gra­tis bot­tels huis­waarts ge­stuur. In die ge­skenk­pak was ook er­fe­nis­saad van Li­vingseeds, meel en be­skuit van Eu­re­ka Mills, ’n Plat­te­land

voor­skoot en o­lyf­o­lie uit Ko­ring­berg. Hou Plat­te­land dop in 2016 – ons be­plan nog werk­ses­sies waar jy ’n nu­we vaar­dig­heid kan leer so­dat jy (nóg) sta­di­ger en lek­ker­der kan leef.

1 Ja­co Brand ver­dui­de­lik ’n paar per­ma­kul­tuur­be­gin­sels in Pi­car­di Pla­ce se groen­te­tuin. 2 Wil­lie S­tof­berg van Du Toits­kloof-wy­ne in ak­sie by die wyn­proe­ses­sie. 3 De­la­na Sa­die en Lie­zel van Zyl, al­bei van die Mal­mes­bu­ry-kon­trei, maak hul­le reg vir die groot uit­rol. 4 Die eind­pro­duk word ge­hang voor dit pot toe gaan.

5 An­na­bel­le My­burgh is reg vir ruk en rol en rek. 5 Van links is Ca­rel S­teen­kamp, De­la­na Sa­die, Lie­zel van Zyl, An­na­bel­le My­burgh, Ju­ne S­teen­e­kamp, Ja­co Brand en Jo­han van Zyl. Voor hurk Pe­ter van Noord. 7 E­tens­tyd on­der Pi­car­di Pla­ce se boom. Van links is Ca­rel S­teen­e­kamp, An­na­bel­le My­burgh en De­la­na Sa­die.

* Ons is druk­ker toe drie dae voor die werk­ses­sie op 14 No­vem­ber en sal in ons Herfs­uit­ga­we, wat van Skrik­kel­dag – 29 Fe­bru­a­rie 2016 – af te koop sal wees, ’n paar foto’s deel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.