Moe­nie die­re koop nie

Weg! Platteland - - Vertel ons - Fay Pie­ri­des, P­RE­TO­RIA

Ek is mal oor jul­le ar­ti­kels, maar “Van troe­tel tot teel” ( Plat­te­land #7) het my te­leur­ge­stel.

Ek dink te­lers wil eint­lik net geld maak en is glad nie in die “lief­da­dig­heids­be­dryf” soos wat hul­le wil voor­gee nie. Ek het dit in die ver­le­de al met my eie oë ge­sien, en se­dert­dien wei­er ek en my ge­sin om die­re te koop – ons neem net weg­gooi­die­re aan.

Daar is so baie troe­tel­die­re wat in die­re­skui­lings reg oor die wê­reld wag op ’n goeie huis... ek voel dit is on­e­ties om men­se aan te moe­dig om vir op­reg­ge­teel­de die­re te be­taal. Moe­dig hul­le eer­der aan om aan te neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.