ONS SOEK JÓÚ NUUS

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Dis on­moont­lik om te raai wat­ter lek­ker ba­saars, mark­te, fees­te, skoue en an­der p­le­sie­ri­ge din­ge reg oor die land ge­beur as jy ons nie laat weet nie. Stuur ’n e-pos na ver­te­lons@weg­plat­te­land.co.za met die wat, waar en wan­neer (’n foto sal gaaf wees). Ont­hou, om­dat ons ’n kwar­taal­lik­se tyd­skrif is, moet ons min­stens vier maan­de voor ’n ge­leent­heid daar­van weet. Die slui­tings­da­tum vir nuus in die Herfs 2016-uit­ga­we is Maan­dag 18 Ja­nu­a­rie 2016.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.