Vro­li­ke vin­kies

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Het jy ge­weet die ge­kwet­ter van die dui­sen­de vo­ëls wat sog­gens ’n nu­we dag ver­wel­kom, vi­breer teen die per­fek­te toon­hoog­te om die sto­ma­ta (die klein gaat­jies) on­der die bla­re van plan­te oop te maak? Só kan die plan­te dou en voe­ding­stow­we ab­sor­beer. Dit is waar­om vroeg­og­gend die bes­te tyd is om voe­ding­stow­we, ver­al blaar­voe­ding­stow­we, toe te dien – voor­dat die dou ver­damp en die sto­ma­ta weer toe­gaan. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.