Mus­kie­te se mo­ses

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Wie ont­hou nog A.D. Keet se ge­dig “Mus­kie­te­jag”? Jou va­bond, wag ek sal jou kry, van jou sal net ’n bloed­kol bly hier op my ka­mer­mu­re. Deur jou ver­vlak­ste gon­se­ry, deur jou ge­byt en pla­e­ry kon ek nie slaap vir ure…

Met Fe­ver-tree se nu­we na­tuur­li­ke, nie­gif­ti­ge mus­kiet­weer­der en ver­hit­tings­een­heid kan jy mus­kie­te én vlieë dié so­mer blit­sig die ha­se­pad laat kies. Die ak­tie­we be­stand­deel – in­heem­se la­pa-o­lie – word al eeue lank ge­bruik en is deur die SABS ge­toets. Dit is tot 11 keer doel­tref­fen­der as an­der na­tuur­li­ke weer­mid­dels soos si­tro­nel­la, si­troen­gras en ka­kie­bos. ’n Bot­tel­tjie vloei­stof sal 50 dae hou as jy dit 8 uur per dag laat brand. Koop die ver­hit­tings­een­heid en twee bot­tel­tjies vloei­stof vir R150 by tak­ke van S­par, Buil­ders Wa­re­hou­se, Buil­ders Ex­press en Out­door Wa­re­hou­se. fe­ver-tree. co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.