HIER SING DIE PY­PE!

Weg! Platteland - - Versteekte Geheim -

Op die plat­te­land word pyp­or­rels nie som­mer met key­bo­ards en ki­ta­re ver­vang nie, sê Jan. In die Vry­staat, Noor­dKaap, Oos-kaap, Noord­wes en de­le van K­wazu­lu-na­tal hou hy nie min­der nie as 240 or­rels in stand. En in ’n he­le paar ker­ke – soos Boshof, Roux­vil­le, Reitz en P­hi­lip­po­lis se NG kerk – is daar pyp­or­rels wat meer as 100 jaar oud is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.