Vat hom, Vaal­jas

Weg! Platteland - - Foto-Essay -

Gans­baai is wê­reld­be­kend vir die groot aan­tal wit­doods­haaie wat in die om­lig­gen­de wa­ters voor­kom, en haai­kyk oor­heers die plaas­li­ke toe­ris­me­be­dryf. Su­pre­me Sharks is een van ve­le on­der­ne­mings wat die a­dre­na­lien op­jaag – af­han­gen­de van die weer loop die haai­bo­te reg­deur die jaar (maar sig­baar­heid on­der die wa­ter is oor die al­ge­meen be­ter in die win­ter). Streng maat­re­ëls geld oor die ti­pe en hoe­veel­heid aas wat uit­ge­gooi word (be­ter be­kend as chum­ming) – Gans­baai is in 2015 as wen­ner van die A­fri­can Re­spon­si­ble Tou­rism A­wards aan­ge­wys.

So­lank jy in die hok (of op die boot) bly, is jy vei­lig. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.