Al­mal wil ’n hui­sie by die see hê…

Weg! Platteland - - Foto-Essay -

Die mees­te van die dorps­hui­se is ou vis­sers­hui­sies waar­aan met die ja­re ge­lap, aan­ge­bou en ver­be­ter is. Ja­re se bloot­stel­ling aan wind en weer van die see se kant af het ook sy merk ge­laat. Dit ver­leen aan die dorp se woon­buurt ’n on­pre­ten­si­eu­se, ou­wê­reld­se ge­voel wat by­dra tot die plek se u­nie­ke ka­rak­ter. Dit staan in skril­le kon­tras met som­mi­ge van die blink va­kan­sie­pa­lei­se in die na­bu­ri­ge Pe­ar­ly Be­ach en Frans­kraal. As jy in die mark is vir ’n stuk­kie ei­en­dom en ’n oog vir ’n bar­gain het, kan jy hier­langs nog reg­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.