Kry al­les reg

Weg! Platteland - - Doen Dit Self -

IN­KO­PIE­LYS

• 3 plas­tiek­vul­lis­drom­me – ons s’n is 57 cm hoog en op hul­le breed­ste 46,5 cm in deur­snee

• 7 vrag­laai­bor­de ( pal­lets) van 1,2 x 1 m elk (die groot­te van jou drom­me en die breed­te van die laai­bord­plan­ke be­paal hoe­veel jy moet kry)

• 4 be­han­del­de den­ne­hout­bal­ke van 38 x 38 mm (leng­te 2 m)

• 200 hout­skroe­we (8 x 35 mm)

• 2 s­kar­nie­re (100 mm)

• kou­e­lym

GE­REED­SKAP

• koe­voet

• ha­mer en klou­ha­mer

• saag (ver­kies­lik ’n e­lek­trie­se rol­saag)

• e­lek­trie­se boor met ’n 3 mm-boor­punt

• skroe­we­draai­er

• win­kel­haak

• maat­band

• pot­lood

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.