EET, LEER EN OES

Weg! Platteland - - Tuindagboek -

Die Werf-re­stau­rant op die plaas Boschen­dal bui­te Fransch­hoek sit nou tuin­vars groen­te saam met hul­le e­tes voor. Die groen­te word ge­kweek in ’n bio-di­na­mie­se kos­tuin van 2 ha voor die re­stau­rant ( foto bo). Me­gan M­ccarthy ( in­las­fo­to) het die tuin met die na­tuur in ge­dag­te ont­werp deur on­der meer van plant­maats en wis­sel­bou ge­bruik te maak. Geen in­sek- of on­kruid­do­ders word ge­bruik nie.

As jy graag ge­son­de groen­te, kruie en vrug­te wil kweek, woon een van Me­gan se tuin­toe­re by wat reg­deur die so­mer aan­ge­bied word. Ná die tyd kan jy jou eie groen­te oes en per ki­lo­gram be­taal. Of koop pro­duk­te by die plaas­win­kel of de­li.

Wan­neer? NA­WE­KE 12 & 13 en 19 & 20 De­sem­ber; 16 & 17 en 30 & 31 Ja­nu­a­rie; 6 & 7 en 13 & 14 Fe­bru­a­rie; 5 & 6 en 19 & 20 Maart SKOOL­VA­KAN­SIES 16 De­sem­ber en 6 Ja­nu­a­rie 2016. Tye 10:00-11:00 en 11:30-12:30. Prys R50 p.p. (’n bot­tel wa­ter is hier­by in­ge­sluit)

Be­spre­kings 021 870 4274 re­ser­va­ti­ons@boschen­dal.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.