Wil jy meer weet?

Weg! Platteland - - Troetelvisse -

• Die Suid-a­fri­kaan­se Koi-ei­e­naars­ver­e­ni­ging (SAKKS) is in 1988 ge­stig en hou ge­reeld skoue, ver­al in Gau­teng, Dur­ban en Bloem­fon­tein. Die SAKKS ver­skaf re­le­van­te in­lig­ting aan men­se wat die stokperdjie be­oe­fen en lid is. koi­sa.co.za • Het jy e­ni­ge vrae? Laat an­der en­toe­si­as­te op dié baie ak­tie­we koi­be­spre­kings­fo­rum hul­le vir jou be­ant­woord. koi­4u.co.za • As jy daar­aan dink om jou eie dam­me­tjie te bou, kyk eers waar­voor jy jou in­laat.

buil­ding­a­koi­pond.com • Hier is ’n al­ter­na­tief waar­mee jy som­mer ’n he­le paar rand (en heel­wat moei­te) gaan spaar: Gaan na itu­nes en gooi die 3D-koi­dam­skerm­skut in jou mand­jie. Dit kos net R27. Dis on­ge­loof­lik le­wens­ge­trou – jy kan selfs jou eie vis­se kies!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.