Wil jy jou droom­huis op die plat­te­land bou? Hou dié din­ge in ge­dag­te, sê An­na­ma­rie.

Weg! Platteland - - Eiendom -

1 B­ring tyd daar deur Om op ’n plek va­kan­sie te hou en om per­ma­nent daar te woon is twee to­taal ver­skil­len­de din­ge.

2 Bou soos jy leef So baie men­se het ver­trek­ke in hul­le huis wat hul­le dink nood­saak­lik is maar wat hul­le nooit ge­bruik nie. Dink wat jy reg­tig no­dig het.

3 Dink aan on­der­houd Ek wou ’n huis hê wat nie baie on­der­houd verg nie, en daar­om het ons af­wer­kings soos ge­verf­de bak­steen­mu­re, ge­gal­va­ni­seer­de ven­ster­ra­me en se­ment­vloe­re ge­kies – en geld be­stee om goeie a­lu­mi­ni­um-sluit­be­slag te in­stal­leer. Ek pro­beer my tuin so in­heems as moont­lik hou – wie wil nou ure mors om ’n dors ki­koe­joe­gras­perk te on­der­hou?

4 Plaas­li­ke ar­gi­tek Ge­bruik ’n ar­gi­tek wat die om­ge­wing goed ken en jou huis kan ont­werp om voor­deel te trek uit die mi­kro­kli­maat van die ter­rein.

5 Kry ’n pro­jek­be­stuur­der As jou ar­gi­tek nie nou be­trok­ke kan wees by die bou­pro­ses nie, is dit ’n goeie plan om ’n pro­jek­be­stuur­der aan te stel wat die be­gro­ting en tyd­lyn na­mens jou kan be­stuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.