BAIE DAN­KIE

Weg! Platteland - - Re­dak­teurs­brief -

’n Spe­si­a­le dan­kie aan Het­tie Vil­joen van die Pam­poen-pad­stal bui­te Wor­ces­ter, wat ons nie net toe­ge­laat het om ons voor­blad­fo­to daar te neem nie, maar ook be­reid was om voor­blad­mo­del te speel én vir die ge­leent­heid wor­tel­koek ge­bak het. Dan­kie ook aan A­bri­aan Swarts en Jo­na­than Jor­daan vir hul­le hulp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.