Die gog­ga het ge­byt...

Weg! Platteland - - Vertel Ons -

Die ar­ti­kel “Vat so, vul­lis!” in Plat­te­land #9 het vir my op net die reg­te tyd ge­kom. Ek het pas die be­rug­te vi­deo ge­kyk waar­in ma­rie­ne bi­o­loë spook om ’n plas­tiek­strooi­tjie uit ’n see­skil­pad se neus te haal.

Col­leen Black se gids om ons ver­brui­kers­ge­woon­tes te ver­an­der – en dit sluit in om nié plas­tiek­strooi­tjies vir een­ma­li­ge ge­bruik te aan­vaar nie – is lek­ker prak­ties, en ek kon al klaar van haar voor­stel­le im­ple­men­teer, son­der te veel moei­te. Ek hoop ek kan nog ar­ti­kels oor Ze­ro Was­te en vol­hou­ba­re prak­ty­ke lees wat ons hier in die ste­de­li­ke ge­bie­de ook ons eie kan maak.

Die stuk oor An­ne­ma­rie Vi­viers se skuif P­rin­gle­baai toe het my ook ge­wel­dig ge­fas­si­neer. Benita de Ro­bil­lard,

JO­HAN­NES­BURG Dan­kie, Benita! Blaai ge­rus na die nuus­brok­kie op bl. 11 – Col­leen gaan bin­ne­kort die vlek­vry­e­staal­strooi­tjies en A­bee­go-ko­som­hul­sels ver­koop. – Reds.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.