Wen

Weg! Platteland - - Vertel Ons -

Ja­co­ba du Plooy van Bloem­fon­tein wen ’n ge­skenk­stel van Earth Pro­bi­o­tic wat be­staan uit twee 20 li­ter-bo­k­ashi-her­win­nings­hou­ers, ’n 700 g-pak bo­k­ashi-se­mels en ’n dra­sak waar­in jy kom­pos kan maak (dié sak­ke word van her­won­ne re­kla­me­bor­de ver­vaar­dig). Die stel is R860 werd en help jou om huis­hou­de­li­ke kos­af­val in kom­pos te ver­an­der waar­mee jy tuin­grond kan ver­ryk én die wa­ter­hou­ver­moë daar­van kan ver­be­ter. Lees meer op bl. 79.

e­art­h­pro­bi­o­tic. co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.