Kuns in die Ka­roo

Weg! Platteland - - Briewe -

O­li­ve S­chrei­ner se eer­ste ro­man, is ook die ti­tel van ’n te­ken-en-skil­der­retre­at wat van 8-10 A­pril op die plaas Oran­ge Gro­ve in die hart van die Ka­roo ge­hou word. Dié plaas grens aan S­chrei­ner se fi­na­le rus­plek. Op die spys­kaart is in­di­vi­du­e­le kuns­klas­se on­der lei­ding van die ta­lent­vol­le T­he­re­sa Hard­man (meest­al in die bui­te­lug), fyn­proe­wers­kos, ti­pie­se Karoog­as­vry­heid en sui­wer­skoon lug... ’n va­kan­sie in die klei­ne vir kuns­lief­heb­bers. Dit kos R5 000 p.p. en sluit die klas­se, e­tes en ver­blyf in.

o­ran­ge­gro­veka­roo@gmail.com ( Tracey en To­by Michau)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.