Mors nóg min­der

Weg! Platteland - - Briewe -

Ná Col­leen Black se in­spi­re­ren­de sto­rie oor die Ze­ro Was­te­leef­styl ( Plat­te­land #9) het ver­skeie le­sers laat weet hul­le gaan ten min­ste pro­béér om van nou af (en in die reg­te volg­or­de...) te “Re­fu­se, Re­du­ce, Reu­se, Re­cy­cle en Rot”.

Col­leen het in­tus­sen be­sluit om E­co­jarz se vlek­vry­e­staal­strooi­tjies (links bo) en A­bee­go se by­e­was-ko­som­hul­sels (links on­der) – wat weer en weer ge­bruik kan word – in SuidA­fri­ka te ver­koop.

Met dié pro­duk­te sal dit aan­sien­lik mak­li­ker wees om nooit weer plas­tiek­strooi­tjies of stuk­ke kleef­plas­tiek na die vul­lis­hoop toe te s­tuur nie. Kontak mrscol­leen­black@ gmail.com mrscol­leen­black. word­press.com/s­hop

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.