IN ’N NEUTEDO(R)P

Weg! Platteland - - My Dorp -

Hoe ver van die groot­stad af? 150 km van Pie­ter­ma­ritz­burg, 226 km van Dur­ban, 413 km van Jo­han­nes­burg en 452 km van Bloem­fon­tein af.

Ge­rie­we Superspar en OK Mi­ni­Mark, TWK A­gri (die “a­gri-bof­fins”), Build It, ap­teek en slag­huis.

Naas­te hos­pi­ta­le Die staats­hos­pi­taal en La Ver­na- pri­va­te hos­pi­taal op La­dy­smith (45 km). Daar’s ook Pie­ter­ma­ritz­burg se hos­pi­ta­le en die Hoog­land Me­di-cli­nic op Beth­le­hem (183 km). Win­ter­ton het sy eie dok­ter én fi­si­o­te­ra­peut.

Af­tree­oord Af­tree­oord SAVF Tuis­tes 036 488 1860

Sko­le Win­ter­ton P­ri­mê­re S­kool. Naas­te Wool­ies (45 km).

La­dy­smith

Mu­ni­si­pa­li­teit Ok­hahlam­ba (een van die mu­ni­si­pa­li­tei­te wat sy ou­dit slaag) – be­dien Berg­vil­le (hoof­kan­toor), Win­ter­ton, Cat­hkin Park en Ge­luks­berg.

Groot ge­doen­tes NG ge­meen­te­ba­saar (26-27 Au­gus­tus); 2016 In­nistraat-fees (1ste Sa­ter­dag in No­vem­ber) Lut­her­se kerk­ba­saar (ein­de Ju­nie).

Toe­ris­me Sen­tra­le Dra­kens­ber­gin­lig­ting­sen­trum in die T­ho­ko­zisa­sen­trum (op die R600 na C­ham­pa­gne Cas­t­le)

cdic.co.za 036 488 1207. Gaan kyk ook by zu­lu.org.za – k­lik op “Dis­co­ver”, daar­na “Dra­kens­berg” en dan “Re­gi­ons”, en kies dan “Win­ter­ton & the Cen­tral Dra­kens­berg”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.