Toe­ka’s... dis pu­re plaas!

Weg! Platteland - - ‘Ons Het Die Skuif Gemaak’ -

Die Rey­ne­kes se Toe­ka’s-re­stau­rant is skaars ’n ki­lo­me­ter bui­te R­ho­des. Hier kan jy nie van ’n spys­kaart af be­stel nie – jy kry wat die Rey­ne­kes tot hul­le be­skik­king het. Die hoof­maal kan e­nig­iets van varklies tot bees­fi­let of vars forel wees. En die at­mos­feer is on­ver­be­ter­lik – ’n kers­lig­e­te diep in die ber­ge voel net meer spe­si­aal. ’n Vier­gan­gaand­e­te kos R195 p.p. Deur die dag kan jy lig­te e­tes of ’n kaas­bord be­stel ter­wyl jy een van Ber­nie’s se bie­re ge­niet. Die in­tie­me kroe­gie, waar jy uit ’n paar goeie wy­ne kan kies, kan ’n mens mak­lik hier laat vas­brand.

Kontak

079 516 6041 Toe­ka’s Coun­try Re­stau­rant of Ber­nie’s Bre­we­ry

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.