Kyk, doen, eet en slaap

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

• Fe­ast

Hier word die kos nie net mooi voor­ge­sit nie; dit is ook vre­klek­ker. Puik bur­gers en tjips. B­re­ë­straat. 056 811 2397 ver­skei­den­heid bier, whis­ky, bran­de­wyn en mam­poer het die in­tie­me kroe­gie ’n heer­li­ke at­mos­feer en kag­gel. B­re­ë­straat. 083 230 7007

• Riet­poort Cot­ta­ge

’n Lief­li­ke kot­huis en klip­huis, elk­een met sy u­nie­ke at­mos­feer. Hier is baie mooi stap­roe­tes oor en om ’n be­bos­te rant­jie en ook lek­ker paaie vir jou berg­fiets. Die kot­huis het ’n braai­plek on­der do­ring­bo­me wat oor ’n dam­me­tjie uit­kyk. On­ge­veer 7 km bui­te Pa­rys op die Pot­chef­stroom­pad (R53).

083 609 7764 riet­poort­cot­ta­ge.co.za

Riet­poort Cot­ta­ge

Pickled Pig

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.