Kos vir al­mal

Weg! Platteland - - Opstandingsplante -

My­rot­ham­nus fla­bel­li­fo­lia Die wê­reld­be­vol­king staan tans op 7 miljard, en teen 2050 sal daar 9 miljard van ons wees – met die hoog­ste groei­koers in A­fri­ka en In­dië. Die VN se or­ga­ni­sa­sie vir kos en land­bou (FAO) raam voed­sel­pro­duk­sie sal met min­stens 70% moet groei om dié ek­stra 2 miljard men­se kos te gee. Vol­gens hul­le pro­jek­sies sal twee der­des van die mens­dom teen 2025 woon­ag­tig wees in lan­de met wa­ter­skaars­te. Ons sal dus drin­gend plan­ne moet be­raam om ge­noeg ge­was­se te kweek om in ons groei­en­de be­hoef­tes te voor­sien – boon­op in kli­maats­toe­stan­de wat glad nie be­vor­der­lik is vir land­bou soos wat dit tot op da­tum beoefen is nie.

Droë in sy na­tuur­li­ke ha­bi­tat – dis die e­nig­ste hout­ag­ti­ge plant wat ook ’n op­stan­dings­plant is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.