Bou ’n warm kom­pos­hoop

Weg! Platteland - - Maak Kompos -

Hier­die word al­ler­weë be­skou as die bes­te ma­nier om góéie kom­pos te maak, maar hou eer­der ver­by as jy baie be­sig of aan die lui kant is (of nie­mand het wat jou soms in die tuin help nie). Vyf ba­sie­se kom­po­nen­te is no­dig om ’n warm kom­pos­hoop aan die gang te kry:

Hier praat ons nie van die son se hit­te nie, maar die hit­te wat ont­staan uit die me­ta­bo­lie­se ak­ti­wi­tei­te van die bak­te­rieë, swam­me en alge wat op die sag­ter ma­te­ri­aal be­gin teer. Die tem­pe­ra­tuur moet tot min­stens 65 ºc styg om die af­breek­pro­ses te be­spoe­dig, on­kruids­a­de en pa­to­ge­ne te ver­nie­tig, en ook te keer dat kak­ker­lak­ke en vlieë dit as broei­plek ge­bruik.

Jy moet die op­ti­ma­le om­ge­wing vir die grond­mi­kro­bes skep, wat be­te­ken die kom­pos­hoop moet al­tyd klam maar nooit sop­nat wees nie. Ont­hou:

Hoe nat­ter, hoe vrot­ter... WAG­TYD 20-30 dae

(so­mer) 30-60 dae

(win­ter)

MOEI­TE Jy moet die hoop dop­hou en min­stens drie keer draai

PRYS Geen

1 HIT­TE

2 VOG

5 TYD

Net soos Ro­me nie in ’n dag ge­bou is nie, het die grond­or­ga­nis­mes tyd no­dig om die meer ve­sel­ag­ti­ge ma­te­ri­a­le af te breek. Jy kan die pro­ses be­spoe­dig deur die ma­te­ri­a­le so fyn as moont­lik te kap, ge­noeg mis te ge­bruik en die kom­pos­hoop ge­reeld te draai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.