Koop kom­pos

Weg! Platteland - - Maak Kompos -

As jy min tyd of e­ner­gie het – en dit kan be­kos­tig – is daar se­ker­lik niks daar­mee fout om sak­ke kom­pos by die kwe­ke­ry of su­per­mark te koop of om ’n groot vrag by jou huis te laat af­le­wer nie. Wat wel on­ver­ant­woor­de­lik is, is as jy dan steeds jou eie tuin­af­val na ’n stor­tings­ter­rein s­tuur... WAG­TYD

Geen

MOEI­TE Mi­ni­maal

PRYS Duur

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.