Koop ’n kom­pos­drom

Weg! Platteland - - Maak Kompos -

’n Kom­pos­drom is ’n uit­ste­ken­de keu­se vir klein tui­ne of as jy ’n per­fek­si­o­nis is wat nie kans sien vir ’n “on­net” kom­pos­hoop nie. Die soort wat oop is aan die on­der­kant, moet ge­woon­lik staan­ge­maak word op grond wat goed drei­neer so­dat erd­wurms en an­der or­ga­nis­mes by die bruin en groen ma­te­ri­aal kan uit­kom wat jy in lae van 5-10 cm dik in die hou­er pak en met ’n kom­pos­ak­ti­veer­der aan die gang kry.

’n An­der, duur­der op­sie is die Com­posta en Ke­ter Dy­n­a­mic Com­pos­ter wat WAG­TYD 30-90 dae

MOEI­TE Min – par­ty drom­me moet wel ge­draai

word

PRYS Ge­mak is nooit gra­tis

nie… een keer per dag (moei­te­loos) ge­draai word. Hoe­wel jy meer be­taal, is die kom­pos ook gou­er reg om­dat die ma­te­ri­aal ge­du­rig lug kry.

As jy selfs nóg blit­si­ger kom­pos wil maak in jou kom­pos­drom, kan jy een van hier­die “kits­re­sep­te” uit Or­ga­nic Gar­de­ning for Dum­mies pro­beer: Re­sep 1 Meng 4 de­le vrug­te- en groen­te­skil­le, 2 de­le hoen­der- of koei­mis, 1 deel ge­skeur­de koe­rant (net swart ink) en 1 deel fyn­ge­druk­te droë bla­re. Re­sep 2 Meng 2 de­le vrug­te- en groen­te­skil­le, 1 deel hoen­der­mis en 1 deel fyn­ge­druk­te droë bla­re. Re­sep 3 Meng 2 de­le vars ge­sny­de gras, 1 deel hoen­der­mis en 1 deel fyn­ge­druk­te droë bla­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.