Die lui­aard se kom­pos III

Weg! Platteland - - Maak Kompos -

Jy maak nie reg­tig kom­pos in die kon­ven­si­o­ne­le sin van die woord nie, maar ten min­ste be­land jou kom­buis- en tuin­af­val in jou eie grond en nie in ’n stor­tings­ter­rein nie. Gra­we ’n sloot van om­trent 50 cm diep en so lank as wat jou be­skik­ba­re ruim­te toe­laat, en keer jou em­mer kom­buis­af­val daar­in uit wan­neer dit vol is. S­trooi ’n laag grond bo-oor om die vlieë en brom­mers weg te hou en gaan so aan tot die sloot vol is. Gra­we ’n vol­gen­de sloot langs­aan en wag ’n maand of drie voor jy in die ou sloot be­gin plant. WAG­TYD 6 maan­de

MOEI­TE

Min

PRYS Gra­tis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.