Die lui­aard se kom­pos II

Weg! Platteland - - Maak Kompos -

Hier­die is ’n lek­ker op­sie vir men­se wat nie lor­rie­vrag­te kom­pos no­dig het nie en ’n plas­tiek­vul­lis­sak of drie ie­wers ag­ter ’n skerm in die tuin kan ver­steek. Maak só: Gooi ’n swart vul­lis­sak vol droë bla­re en gras­sny­sels, steek ’n paar ga­te in die sak, spuit die in­houd nat, gooi ’n graaf vol tuin­grond by en skud dit el­ke paar we­ke. Spuit die bla­re­meng­sel weer lig­gies nat as dit dalk uit­droog. Bin­ne 6 maan­de het jy ’n swart­sak vol kom­pos. WAG­TYD 6 maan­de

MOEI­TE

Min

PRYS Gra­tis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.