SÓ LYK SA SE KAM­PI­OE­NE

Weg! Platteland - - Doen Dit Self -

We are the Cham­pi­ons – The Cham­pi­on Trees of South A­fri­ca

Die Kam­pi­oen­boom­pro­jek het En­ri­co en Er­na Lie­ben­berg só ge­fas­si­neer dat hul­le be­sluit het om ná hul­le af­tre­de elk­een van die 75 be­staan­de en 7 nuut­ge­no­mi­neer­de bo­me af te neem. Hul­le het die land deur­kruis ag­ter dié reu­se aan en oor twee jaar am­per 40 000 km af­ge­lê.

“Ons het nie pro­beer om ’n veld­gids of hand­boek saam te stel nie,” sê En­ri­co. “Dis eer­der ’n fo­to­re­kord met die oog op die be­houd en be­sker­ming van Suid-a­fri­ka se kam­pi­oen­bo­me.”

Die har­de­band-kof­fie­ta­fel­boek met sy vol- en dub­bel­blad­fo­to’s gee le­we aan dié be­son­der­se bo­me. Elk­een se sto­rie word ver­tel en by elk­een word die Gps-pun­te en af­me­tings aan­ge­gee – van hul­le is tot 80 m hoog en een het ’n blaar­kroon wat 65 m breed is! R690 (posgeld uit­ge­sluit)

cham­pi­on­trees.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.