Lag-lag gaar

Weg! Platteland - - Pampoen -

• OOND­ROOS­TER Dis be­ter om pam­poen glad nie in wa­ter te kook nie. Vir die bes­te geur – en ook om ’n pap­pe­ry te voor­kom – bly oond­roos­ter die bes­te: in blok­kies, sky­we of som­mer net heel met ’n vul­sel van gaar rys en neu­te. • STOOM Ek het al pam­poen en bot­ter­skor­sie met groot suk­ses in die mi­kro­golf gaar­ge­maak, weer eens son­der e­ni­ge wa­ter, óf jy kan ’n bam­boes­sto­mer ge­bruik. Ge­stoom­de pam­poen is heer­lik net so met bot­ter en ge­kap­te kruie en suur­le­moen­sap. Vir die kin­ders kan jy baie bot­ter en sui­ker by­roer. • SKOR­SIES Skor­sies moet heel ge­kook word, dan uit die wa­ter ge­skep, ge­sny en voor­ge­sit word – as jy hul­le voor die tyd sny, ab­sor­beer hul­le te veel wa­ter ter­wyl hul­le kook. • BRE­DIES Pam­poen wat jy in ’n b­re­die gaan ge­bruik, kan in gro­te­ri­ge stuk­ke ge­sny en teen die ein­de van die gaar­maak­pro­ses by­ge­voeg word om te keer dat dit wa­ter t­rek. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.