Ha­sel­neut-schnit­zel met ka­pok­pam­poen

Weg! Platteland - - Pampoen - Herfs 2016

Ge­noeg vir 4 Be­rei­dings­tyd 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 20 mi­nu­te

Die geur en teks­tuur van die neu­te is net die reg­te pas­maat vir die soet geur van die pam­poen. Boon­op sal dit men­se op ’n la­e­kool­hi­draat­di­eet ge­luk­kig hou.

Jy be­no­dig

VIR DIE KA­POK­PAM­POEN • 1 kg pam­poen of bot­ter­skor­sie, in blok­kies van 3 cm ge­sny • 1 knof­fel­hui­sie, fyn­ge­druk • 4 eet­le­pels (60 ml) o­lyf­o­lie of bot­ter • sout na smaak

VIR DIE SCHNIT­ZEL • 600 g varkfilet • 100 g ha­sel­neu­te • 3 snye wit­brood • ¼ kop­pie (60 ml) ge­ras­per­de par­me­saan • 2 eet­le­pels (30 ml) ge­kap­te pie­ter­sie­lie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.