Roos­ma­ryn­pam­poen­brood

Weg! Platteland - - Pampoen -

Maak 1 brood­jie Be­rei­dings­tyd 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 30 mi­nu­te

Dié brood­jie is soos ’n groot pam­poen­muf­fin – op sy lek­ker­ste warm uit die oond met kaas en bot­ter.

Jy be­no­dig

• bot­ter om te s­meer • 115 g meel • 175 g mie­lie­meel of po­len­ta • 1 eet­le­pel (15 ml) bak­poei­er • 1 eet­le­pel (15 ml) heu­ning • 2 eet­le­pels (30 ml) roos­ma­ryn

blaar­tjies, fyn­ge­kap

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.