1, 2, 3... KOS IS OP DIE TA­FEL!

Weg! Platteland - - Pampoen -

Vir dié blits­re­sep­te ge­bruik jy 1 kg pam­poen of bot­ter­skor­sie, in sky­we van 2 cm ge­sny. S­meer die sky­we pam­poen met bot­ter en ras­per ’n dik laag par­me­saan bo-oor. Roos­ter en sit dit warm voor. Meng 1 kop­pie (250 ml) kar­ring­melk met 4 eet­le­pels (60 ml) heu­ning en ½ tee­le­pel (2,5 ml) elk fyn ka­neel en ko­myn. Giet die meng­sel oor die pam­poen en bak dit tot sag. S­prin­kel ge­roos­ter­de se­sam- en pam­poen­saad oor en bak dit vir nog 5 mi­nu­te. ’n knip­pie sout. Doop die sky­we pam­poen eers in kar­ring­melk en dan in die krum­mels en bak dit tot gaar. Meng 2 eet­le­pels (30 ml) mi­sos­meer met 4 eet­le­pels (60 ml) es­do­ring­stroop en 2 eet­le­pels (30 ml) o­lyf­o­lie. S­meer die meng­sel oor die pam­poen of kook skor­sies tot gaar en skep ’n tee­le­pel in el­ke hal­we. S­prin­kel 3 eet­le­pels (45 ml) o­lyf­o­lie oor die pam­poen­sky­we, geur dit na smaak met sout en pe­per en roos­ter dit tot gaar. Meng 3½ eet­le­pels (50 ml) ta­hi­nis­meer, 3 eet­le­pels (45 ml) suur­le­moen­sap, 3 eet­le­pels (45 ml) wa­ter en 1 fyn­ge­druk­te knof­fel­hui­sie. Sit die pam­poen da­de­lik voor met die ta­hi­ni­sous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.