Pam­poen­ri­sot­to met ’n a­vo­ka­do­bo­laag

Weg! Platteland - - Pampoen -

Ge­noeg vir 4 Be­rei­dings­tyd 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 30 mi­nu­te

Jy be­no­dig

VIR DIE RI­SOT­TO • 1½ kop­pie (375 ml) fyn­ge­maak­te gaar

pam­poen of bot­ter­skor­sie • 2 eet­le­pels (30 ml) bot­ter of o­lyf­o­lie • 1 mid­del­slag-ui, fyn­ge­kap • Ina Paar­man se Groen­ui-geur­mid­del • 1 kop­pie (250 ml) ar­bo­ri­orys (of ge­bruik

kort­kor­rel-wit­rys) • ½ kop­pie (125 ml) droë wit­wyn • 4 kop­pies (1 li­ter) kook­wa­ter • 2 x 25 g Ina Paar­man se Vloei­ba­re

Groen­te­af­trek­sel • 200 ml Ina Paar­man se Kaas­sous • Ina Paar­man se Ge­geur­de See­sout

of Groen­te­spe­se­rye

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.