Ge­vul­de pan­ne­koe­kies met grenadellakaramel

Weg! Platteland - - Grenadellas -

Maak 15-20 Be­rei­dings­tyd 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 10 mi­nu­te

Dié ge­vul­de pan­ne­koe­kies is lek­ker vir ont­byt of mid­dag­tee. Jy kan dit die aand voor die tyd maak en net ver­hit voor jy dit voor­sit. Die s­troop sal vir 3-4 we­ke in die ys­kas hou.

Jy be­no­dig

VIR DIE PAN­NE­KOE­KIES • 1 kop­pie (250 ml of 130 g) meel • 2 eet­le­pels (30 ml) sui­ker • 3 ei­ers • 400 ml klap­per­melk

(of ge­bruik ge­wo­ne melk) • ½ kop­pie (125 ml) wa­ter • 3 eet­le­pels (45 ml) ge­smel­te bot­ter

plus ek­stra vir braai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.