Pas­sie­koek

Weg! Platteland - - Grenadellas -

Maak 1 koek (ge­noeg vir 8) Be­rei­dings­tyd 30 mi­nu­te Bak­tyd 40 mi­nu­te

Hier­die koek het ’n sub­tie­le klap­per­geur, maar die eint­li­ke kaat­jie van die baan is die luuk­se gre­na­del­las­meer­vul­sel. Hou die koek in ’n lug­dig­te hou­er bui­te die ys­kas en eet dit bin­ne twee dae.

Jy be­no­dig

VIR DIE KOEK • 1 kop­pie (250 ml of 250 g) bot­ter

teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur • 2 kop­pies (500 ml of 440 g) sui­ker • 3 kop­pies (750 ml of 400 g) koek­meel • 3 eet­le­pels (45 ml) fyn droë klap­per • 1½ tee­le­pel (7,5 ml) bak­poei­er • 1 tee­le­pel (5 ml) sout • 150 ml klap­per­melk • 4 ei­er­wit­te – hou die ge­le om die gre­na­del­las­meer vir die vul­sel te maak (re­sep op oor­kant­ste blad)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.