DEUR NA­MI­BIË OP DIE DE­SERT EX­PRESS

Weg! Platteland - - Weg- Toere -

Na­mi­bië is ’n land met ein­de­lo­se uit­sig­te en sag­te, na­tuur­li­ke kleu­re. Ons reis meest­al snags, wat jou die kans gee om be­dags die wê­reld te ver­ken en die na­tuur­skoon te waar­deer. Er­vaar die wil­de see, ru­we ber­ge, ver­la­te woes­tyn, vol­op wild, prag­ti­ge ste­de en uit­ge­strek­te land­skap­pe – e­ni­ge fotograaf se droom. Daar’s net 48 plek­ke be­skik­baar op elk van dié toe­re. WAN­NEER? 29A­pril-8 Mei en 29 Au­gus­tus-7 Sep­tem­ber 2016. PRYS Van­af R24 990 p.p. wat deel vir 9 nag­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.