BLOMMETREIN NA NA­MA­KWA­LAND

Weg! Platteland - - Weg- Toere -

Kom saam op ’n trein­toer na die sko­ne Kaap en Na­ma­kwa­land. Dis am­per soos ’n won­der­werk wan­neer die blom­me­ta­pyt ná die win­ter se re­ën uit­ge­rol word: Die veld ver­an­der in ’n see van kleur so ver as wat die oog kan sien. Na­ma­kwa­land in die vroeë len­te is ’n skou­spel­ag­ti­ge ver­skyn­sel wat s­ka­res van hein­de en ver hier­heen laat stroom. WAN­NEER? Ver­skeie ver­trek­da­tums tus­sen Au­gus­tus en Sep­tem­ber 2016. PRYS Van­af R7 700 p.p. wat deel vir 6 nag­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.