TREIN­TOER DEUR DIE TUIN­ROE­TE

Weg! Platteland - - Weg- Toere -

Kom sluit by ons aan vir ’n toer deur die manjifieke Tuin­roe­te in die Oos- en Suid-kaap. Die na­tuur­skoon van dié streek is wê­reld­be­kend en vir SuidA­fri­ka­ners en bui­te­lan­ders ewe boei­end. Die trein stop by plek­ke soos Port E­li­za­beth, P­let­ten­berg­baai, Knys­na en S­torms­ri­vier­mond, Ge­or­ge, Oudts­hoorn, Mos­sel­baai en Beau­fort-wes. WAN­NEER? 16-22 Ok­to­ber 2016. PRY­SE Van­af R8 400 p.p. wat deel vir 6 nag­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.