O­pe­ra­sie Aal­wyn

Weg! Platteland - - Briewe - Win­ter 2016 so­wat R27 R40, R50 & R90

Drie klein be­vol­kings van ’n be­dreig­de aal­wyn, Aloe let­ty­ae, wat op die rooi­da­ta­lys van die Suid-a­fri­kaan­se Na­si­o­na­le Bi­o­di­ver­si­teits­in­sti­tuut ver­skyn, is deur ’n e­ko­loog van die ta­ma­tie-en-a­vo­ka­do­reus ZZ2 in die Hout­bos­dorp-om­ge­wing in Lim­po­po ont­dek.

Die maat­skap­py k­week a­vo­ka­do’s in die ge­bied, maar vol­gens Wi­am Had­dad, wat ver­le­de jaar by ZZ2 be­gin werk het en spe­si­fiek op die e­ko­lo­gie en be­wa­ring van die om­ge­wing fo­kus, het hy die aal­wy­ne raak­ge­loop in ’n deel wat nie vir land­bou­doel­ein­des ge­bruik kan word nie.

“Die aal­wy­ne kom slegs in dié om­ge­wing in Lim­po­po se mees be­dreig­de soort ha­bi­tat – gras­veld (so­ge­naam­de wood­bush gra­ni­te grass­land) 1 000 m bo see­spie­ël – voor. Die plan­te is ver­moe­de­lik deur bob­be­ja­ne, ys­ter­var­ke of bos­var­ke uit­ge­trek, waar­skyn­lik weens die kos­skaars­te wat deur die droog­te ver­oor­saak word.”

Aloe let­ty­ae, wat an­ders as die mees­te aal­wy­ne in die so­mer blom, kan uit­ge­ken word aan die wye boë in die ver­tak­kings van die blom­steel. Die bal­le­tjie aan die on­der­kant van die rooi-o­ran­je blom­me is ook gro­ter as in soort­ge­ly­ke aal­wy­ne.

Land­bou­ers is die rent­mees­ters van bi­o­di­ver­si­teit vir die na­ge­slag, sê Wi­am. “Boe­re moet be­wus wees van die bi­o­di­ver­si­teit wat op hul­le grond skuil en be­trok­ke raak om ons na­tuur­skat te be­stuur. Die soek­tog na die aal­wy­ne het vir groot op­win­ding ge­sorg op die be­trok­ke a­vo­ka­dop­laas. Dit lyk as­of die boe­re en per­so­neel groot ge­not put uit die feit dat daar ’n baie spe­si­a­le plant tus­sen hul­le boor­de skuil.” 8-T­rek-trek­salf Brand­salf

& 500 ml) brand­salf.co.za 027 213 1622

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.