ONS SOEK JÓÚ NUUS

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Dis on­moont­lik om te raai wat­ter lek­ker ba­saars, markte, fees­te, skoue en an­der ple­sie­ri­ge din­ge reg oor die land ge­beur as jy ons nie daar­van laat weet nie. Stuur ’n e-pos na

met die wat, waar en wan­neer (’n fo­to sal gaaf wees). Ont­hou, ver­skyn net vier keer per jaar, en daar­om moet ons min­stens vier maan­de voor ’n ge­leent­heid daar­van weet. Die slui­tings­da­tum vir nuus in die Len­te 2016-uit­ga­we is

ver­te­lons@weg­plat­te­land.co.za Maan­dag 25 Ju­lie 2016.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.