Eet, drink, wees ple­sie­rig!

Weg! Platteland - - My Dorp -

jee en ga­le­ry en koop kuns, dekor, hand­werk of ge­sken­ke, of eet iets ligs en la­we die keel. Waar? Voor­trek­ker­straat. Kon­tak 082 494 2370

ar­tist.an­toi­net­te@gmail.com

• S­pek­boom-re­stau­rant Bui­te sei­soen is die re­stau­rant net oor na­we­ke oop, maar die fliek­klub ont­moet el­ke Dins­dag­aand daar – R50 vir ’n fliek en ’n bord kos. Waar? Voor­trek­ker­straat. Kon­tak 076 630 2463 (Joy­ce)

082 415 5109 (Sol­ly) • Klap­per­bos-gas­te­huis ’n Troe­tel­dier­vrien­de­li­ke self­sor­ghuis met slaap­plek vir 8. (Moe­nie Jack Le­wis en O­mar Bur­jaq se gra­naat­sap, ris­sie­sous en an­der lek­ker­nye mis­loop nie.) Waar? Voor­trek­ker­straat. Kon­tak klap­per­bos.co.za Klap­per­bos Farm & Guest Hou­se 028 551 1744 of 082 467 1621

• Rooi­berg-lod­ge Luuk­se self­sor­g­cha­lets met slaap­plek vir 2 of 4, ’n he­re­huis met 6 slaap­ka­mers en The Loft wat tot 50 gas­te kan huis­ves. Die re­stau­rant sit SuidA­fri­kaan­se kos voor en Hen­ry Jo­nes (fo­to) is ’n be­dag­sa­me (en baie snaak­se) gas­heer. Waar? So­wat 13 km bui­te die dorp in die As­se­gaay Bosch-na­tuur­re­ser­vaat tus­sen La­di­smith en Ca­litz­dorp. Kon­tak rooi­berglod­ge.co.za

028 551 2622 of 076 765 7317

• Ma­vu­ra­donha Tent and Trai­ler Cam­ping Kamp en kyk vo­ëls op die gras­oor­trek­te oe­wer van die Groot­ri­vier met ne­tjie­se bos­stor­te (met warm wa­ter) en ’n plon­spoel. Jou gas­he­re is Mi­ke en Carol He­witt, wat die maat­skap­py Bushwak­ka 4x4 Of­fRo­ad Trai­lers & Ca­ra­vans be­gin het. Waar? S33 45 289 E 021 27 378 Kon­tak bushwak­ka.co.za

028 551 2247 of 082 258 7940

Klap­per­bos

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.