C­han­tel Dart­nall

Weg! Platteland - - Wild & Wonderlik -

FRANCOLIN-BEWARINGSGEBIED, GAU­TENG Per­de­blom­me en brand­ne­tels

C­han­tel, ’n be­kroon­de sjef, het nooit reg­tig die huis verlaat nie. Sy het groot­ge­word – “om­ring deur die vre­de van die na­tuur” – in die Fran­co­lin­be­wa­rings­ge­bied na­by E­lands­fon­tein bui­te P­re­to­ria waar sy nou vyf­ster­kos voor­sit by Mo­saic, die re­stau­rant wat deel vorm van The O­rient-boe­tiek­ho­tel.

Brand­ne­tels maak hul­le ver­sky­ning in Mo­saic se sam­pi­oe­nen-brand­ne­tel­tee. C­han­tel maak ’n sam­pi­oen­af­trek­sel met ’n bie­tjie sout, bruin­sui­ker en lem­me­tjie­bla­re, en voeg ge­droog­de brand­ne­tel­bla­re by net voor die tee deur ’n moe­se­lien­doek ge­gooi word. Sy ver­kies om die tee warm voor te sit.

Per­de­blom­me pryk op die ont­byt­spys­kaart. “Ek ge­bruik die blom­me­tjies om­dat ek mal is oor die kleur, ver­al in ons ge­reg Crack of Da­wn, waar dit soos spik­kels son­stra­le lyk.” Die blom­blaar­tjies word oor ’n ge­po­sjeer­de ei­er met ’n aar­tap­pel-en-saf­fraan­room voor­ge­sit en het ’n soet, de­li­ka­te smaak as jy dit vars ge­bruik.

@re­stau­rant­mo­sai­ca­to­rient

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.