Tip­sy Ti­to­ti

Weg! Platteland - - Wild & Wonderlik -

LANGA, WES-KAAP Mo­ro­go

Tip­sy het as jong dog­ter van plaas­wer­kers op Leeu­fon­tein na­by Roux­vil­le in die Vry­staat saam met haar ma en ou­ma in die veld gaan mo­ro­go pluk. “Mo­ro­go is ’n klomp ver­skil­len­de plan­te,” sê dié huis­houd­ster van Con­stan­tia. “My ou­ma het ons mooi ge­leer wat mo­ro­go is en wat on­kruid.” By die huis het haar ma die plan­te weer ver­sig­tig deur­ge­soek om se­ker te maak daar is geen on­kruid in nie. Die res is ge­was. “Vir ons was on­kruid gif­tig. Ons het ge­glo as jy on­kruid eet, gaan jy dood neer­slaan.

“Wan­neer daar in die kalf­sei­soen baie melk was, het ons min­der mo­ro­go ge­ëet, maar so­dra die melk op­ge­droog het, was dit weer mo­ro­go.” Die gaar mo­ro­go is as by­kos saam met lo­pe­ri­ge pap ge­niet. “Dit was soos v­leis vir ons,” sê Tip­sy. “Ons het nie v­leis no­dig ge­had nie.” Die plaas­wer­kers het een keer per maand v­leis ge­kry of “as ’n s­kaap ge­vrek het, is die v­leis tus­sen die ge­sin­ne ver­deel”.

Tip­sy is steeds baie lief vir mo­ro­go. (En sy het haar ken­nis oor eet­ba­re veldkos aan die skry­wer van dié ar­ti­kel oor­ge­dra...) >

‘My ou­ma het ons mooi ge­leer wat mo­ro­go is en wat on­kruid. Vir ons was on­kruid gif­tig. Ons het ge­glo as jy on­kruid eet, gaan jy dood neer­slaan.’ – Tip­sy Ti­to­ti

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.