Za­y­aan Kahn

Weg! Platteland - - Wild & Wonderlik -

WOOD­STOCK, WES-KAAP Ge­wo­ne mis­bre­die, mis­bre­die, sy­dis­sel en geel­su­ring

“On­kruid is ’n mak­li­ke ma­nier om rou kos by jou maal­tye in te sluit,” sê Za­y­aan, wat dik­wels ’n food re­vi­va­list ge­noem word. Boon­op groei ge­wo­ne mis­bre­die, mis­bre­die, sy­dis­sel en su­ring “al­les net hier in my woon­buurt” – Wood­stock, in die Kaap. “Ek eet die mees­te soor­te soos ’n mens i­mifi­no sal eet, maar ek het dit ook al ge­fer­men­teer, oor­nag ge­pe­kel voor ek dit kook, sop ge­maak, in b­re­dies ge­bruik of dit rou in slaaie en smoo­thies ge­niet, ver­al por­se­lein­blaar as me­di­sy­ne.”

Za­y­aan se be­wus­wor­ding van eet­ba­re on­kruids­oor­te is sterk be­ïn­vloed deur haar be­trok­ken­heid by ver­skeie kwe­ke­rye in die Kaap­stad-om­ge­wing wat weer ge­lei het tot ’n on­der­soek na in­heem­se kos­se. Haar werk as na­vor­ser vir The Sur­plus Pe­op­le’s Pro­ject het haar be­kend ge­stel aan “boer­de­ry­me­to­des al langs die Wes­kus op”. Dié bloot­stel­ling as­ook tal­le fo­rums en aan­lyn­ge­sprek­ke het by­ge­dra tot haar nu­we be­grip van voed­sel­se­ker­heid en al die nu­we be­stand­de­le in haar spens. Wat is ’n on­kruid? “In een woord: veer­krag­tig­heid. Ek be­skou hul­le nie as on­ge­wens nie.”

@zay­kay1st

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.