WAT JY MOET WEET

Weg! Platteland - - Tuindagboek -

Wan­neer en waar? Sa­ter­dag 23 Ju­lie 2016: Joos­ten­berg-de­li-en-bis­tro, S­tel­len­bosch • 3 Sep­tem­ber 2016: Bos-en-berg-gas­te­plaas, Hartbeespoort • 17 Sep­tem­ber 2016: De­mo-den, Bloem­fon­tein. Prys R1 290 p.p. Dit sluit in die werk­ses­sie*, re­sep­te, al die be­stand­de­le, kof­fie, tee en fyn­ge­bak, en ’n twee­gang­mid­dag­e­te met voor­beel­de van hoe deeg ge­bruik kan word. Ook in­ge­sluit by die prys is ’n spe­si­a­le Plat­te­land- ge­skenk­pak met on­der meer ’n voor­skoot en meng­bak én ’n di­gi­ta­le tyd­skrif­in­te­ke­ning. En, die heel bes­te: El­ke kur­sus­gan­ger neem drie vars­ge­bak­te bro­de saam huis toe. Be­spre­kings Stuur ’n e-pos na Don­vé My­burgh by don­ve.my­burgh@me­dia24. com of bel haar by 021 443 9830. Spring gou – ons het net plek vir 24 brood­bak­kers per ses­sie! Die eer­ste le­sers wat be­spreek en be­taal, kan saam bak en kui­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.