Ro­me­ri­ge ge­roos­ter­de blom­kool

Weg! Platteland - - Kook Met Kool -

Ge­noeg vir 4 Be­rei­dings­tyd 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 40 mi­nu­te

Sit dié blom­kool voor met ’n baie ma­ti­ge ker­rie­ge­geur­de room­sous op rys. Dis ’n uit­klop- ve­ge­ta­rie­se ge­reg. En dis ewe lek­ker met broc­co­li.

Jy be­no­dig

• 1 gro­te­ri­ge blom­kool­kop • 3 eet­le­pels (45 ml) grond­boon­tjie­o­lie

(of ge­bruik bot­ter) • 1 eet­le­pel (15 ml) droë bor­rie • 1 suur­le­moen • sout­vlok­kies na smaak • ’n hand vol a­man­del­splin­ters • 2 groot uie, mid­del­deur en in dun

sky­fies ge­sny • 3 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­druk • 1 stuk (3 cm) vars gem­mer, fyn­ge­ras­per • 1-2 rooi brand­ris­sies, fyn­ge­kap • 1 tee­le­pel (5 ml) ko­myn­saad­jies • 1 tee­le­pel (5 ml) ga­ram ma­sa­la • 1 kop­pie (250 ml) ge­wo­ne jo­gurt • 1 kop­pie (250 ml) room • ’n hand vol kol­jan­der­bla­re, ge­kap • ’n hand vol sul­ta­nas • suur­le­moen­sky­fies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.